Ep. 55 - Openbare Beskermer geboek, Floyd se besoek & Johnny Clegg groet

Ep. 55 - Openbare Beskermer geboek, Floyd se besoek & Johnny Clegg groet

Desde: Podlitiek
0 0 hace 5 meses
Vandag in die ateljee is Hermann Pretorius, Paul Maritz en Daniël Eloff, en die span bespreek die afgelope week se grootste nuusgebeure. In hierdie episode word daar gekyk na die omstredenheid rakende die magdom gebeure waar die Openbare Beskermer betrokke is, Floyd Shivambu se beweerde ontmoeting met Johan Rupert asook Johnny Clegg se afsterwe.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help